Rooderandt Hillside Lodge
 
 
AFRIKAANS     ENGLISH
Beskrywing: Herehuis in negentiende-eeuse Karoo-styl met gerestoureerde volkshuise   Meer
Verblyf: Luukse kamers met antieke meubels en outentieke binneversiering   Meer
Kinders: Geen kinders onders die ouderdom van 12 word toegelaat nie
Diere: Geen diere word op die perseel toegelaat nie
Etes: Stewige plaasontbyt ingesluit - Ontbyt word bedien vanaf 07h00 tot 09h00.   Meer
Ligging: R328 (op pad na die Cango Caves), Schoemanshoek,
in die middel van Oudtshoorn se grootste toeriste-aantrekkings.   Meer
Omgewing: Groot inheemse tuin met uitsigte, gesamentlike braaiplekke is tot u beskikking asook
geleenthede vir voëlkyk.   Meer
Erfenis: Begin deur Herzogpryswenner en volksboukundige Pieter Fourie en sy vrou Maletta.   Meer
Gasteboek: Vertel ons hoe jul ons verblyf ondervind het.   Meer
Omtrent Ons | Akkommodasie | Etes | Ligging | Erfenis| Kontak Ons
Copyright © 2017  ::  Rooderandt  •  Site by:  WebWorX